Thursday 9 November 2017

Geskenk Idees vir Onderwysers

Geskenk Idees vir Onderwysers



Colored Pencil Vase
All you need is a container such as a can, colored pencils, a rubber band, a ribbon, a ruler and a black marker or sharpie. And don’t forget the water and flowers.
Here’s my Colored Pencil Vase Tutorial:
I first wrapped a few colored pencils around a (soup) can and secured with a rubber band. I then continued to insert more pencils all around the can. Note: You could probably use any container (such as a glass jar) that can hold flowers as long as you can easily wrap a rubber band and pencils around it.
I then cut some ribbon. I wanted it to look like a ruler or measuring tape. So, I marked it with lines (using a ruler as a guide) and my daughter wrote the numbers on it. Doesn’t it look cool? I love how the measuring tape isn’t perfect…it looks homemade.
I wrapped the ribbon and tied over the rubber band. Lastly, I put water and flowers in the can.
http://www.happyclippings.com



Potlood-ruiker:
•Koop ’n pakkie potlode.
•Sny blommetjies uit gekleurde karton....
•Druk gaatjies in die middel uit die blommetjies.
•Druk die blomme bo-oor die potlood se uitveër en gom vas aan die kante.
•Rangskik die blom-potlode in ’n bakkie of glashouer – nes ’n ruiker.
•Versier met ’n lint en sit hierdie etiket daarby (of maak jou eie een).




Hierdie feestelik versierde flesse is vol geurige speserye en die deksels het openinge sodat die geur deur die kamer kan dryf. Jy kan ook ’n fles vol heelspeserye pak vir iemand wat daarvan hou om kerrie te maak.
PIZZA-SOUT
½ k Droe olywe [gemaal]
1e Paprika
3 t Knoffelpoeier [afgeskraap]
½ t Rooipeper
3t Origanum
½ t Strooisuiker
4t Pesto-Parmesaan geursel van Robertson[of 4t Parmesaan poeier]
1/2t Gemaalde swartpeper
3e Growwe Sout
Meng alles en gooi in draai botteltjies
TUISGEMAAKTE SELDERYSOUT
Ingredients
* Celery leaves plucked from a bunch of celery stalks
* Sea salt of your choice (I use unrefined grey salt from Guérande)
Instructions
1. Pick the leaves from the celery stalks, keeping only the ones that look healthy and green, discarding the limp and yellowing ones. Rinse and dry well, patting them with a clean dish towel.
2. Arrange the leaves without crowding on one or several baking sheets, depending on how much you have, and slip into the oven while you’re preheating it for another purpose (I was about to bake a tomato tart myself).
3. Keep an eye on the leaves and remove them from the oven when they’re crisp and dried, but not quite browning yet, 5 to 10 minutes. Let cool completely.
4. Transfer the leaves to a large bowl and crumble them with your (clean) fingers, as finely or coarsely as you prefer. There will be bits that resist crumbling, mostly the tough spines of the bigger leaves; discard those.
5. Measure the volume of crumbled celery leaves you’ve obtained, and combine with one to one and a half times the volume of salt.
6. Transfer to a jar with a tight lid for keeping
Braaisout
60 ml growwe sout
30 ml koljandersaad
15 ml gedroogde oreganum
15 ml swartpeperkorrels
Meng alles saaam



Dis so ’n oulike idee: kolwyntjie-papierkoppies wat tussen die doppe en deksels van die flesse ingesit word. En as jy een van daardie vlytige mense is wat dit inderdaad gaan regkry om dié seisoen konfyt te kook en weg te gee, kan jy die inhoud op die papiertjies aandui.
Aarbeikonfyt
2 kg aarbeie,
2 kg suiker,
vorige aand sny stingeltjie uit, halflveer aarbeie,
Pak lae suiker en aarbeie oornag in yskas,
kook volgende dag voeg
2 eetlepels suurlemoen sap by,
kook skep skuim af,kook tot stroop dik is bottel in warm flessies


Hierdie fles kerse wat eenvoudig met wit-en-rooi slagterstou versier is, is oor die feestyd ’n wonderlike geskenk


Ons kan darem nie van meneer vergeet nie, maak die houer vol lekker bederfies


Vir iemand wat altyd aan die gang is, is hier energie in ’n fles. Pak ’n inmaakfles vol sjokolade en lekkergoed plus een of twee sakkies koffie of cappuccino



Geskenk idee vir meneer


Geskenk idee vir 'n meneer



'n Lekker bederf botteltjie. Die een links bevat alles wat jy vir ’n pedikuur nodig het, soos ’n puimsteen, voetskropmiddel, naelknipper en toonspreiers. Die ander een het manikuur-bederfies: naelpolitoer, naelvyl, naellakverwyderaar en handeroom



Jy kan maklik die horinkies, roomysstrooisels en sousies in ’n mooi groot fles pak of 'n boksie


Pak ’n fles vol snoere, Kersboomballetjies, Kersstringe of Kersliggies vir ’n heerlike feestelike gevoel