Friday 3 November 2017

Chili con carne



Chili con carne
Bestanddele
2 uie, gekap
500 g maalvleis
sout en peper
1 blik nierbone, gedreineer
1 blik botterbone, gedreineer
1 blik tamatie en uie
1 teelepel brandrissiepoeier
2 knoffeltoontjies, gekap
Metode
Braai die ui en maalvleis in 'n bietjie olie.
Voeg die knoffel, sout, peper en rissiepoeier by.
Roer vir 2 minute.
Voeg die res van die bestanddele by en prut vir 'n halfuur.
Bedien op rys of pap, of met 'n sny brood.