Vinnige en Lekker Pasta
500g maalvleis
1 groot ui, fyngekap
250g ontbytspek
1 blik geroomde suikermielies (420g)...
500g gaar noedels
1 blik tamatieroomsop (425g)
Sout en peper na smaak
500g gerasperde kaas
Stel oond op 180C.
Braai uie en vleis in 'n pan, voeg die spek by. Braai nog 'n bietjie tot uie sag en vleis gaar is. Voeg die mielies, sop en noedels by en geur. Skep in 'n bak en stooi die kaas bo-oor. Bak in voorbereide oond tot kaas gesmelt het.