Patat Tert vir Lekker Soet Bykos
Bestandele
125g botter...
200ml bruin suiker
3 eiers
5ml vanilje geursel
750 ml (3k) geskilde, gaar gestoomde oranje patats (geen waterigheid)
250ml (1k) koekmeel
15ml (1e) bakpoeier
5 - 10ml gemengde speserye (hoeveelheid hang van jou smaak af)
2ml sout
Kaneel suiker vir Wanneer tert uit die oond kom
Metode
Voorverhit oond tot 180°C
Smeer 25cm tertbak met botter
Verroom botter en suiker saam.

Klits eiers een vir een by en meng goed.
Voeg vanilje geursel en patats by en meng goed.
Sif al die droë bestandele saam en vou in die patat mengsel in.
Giet in tertbord in en bak 40min of tot gaar.
Sprinkel kaneel suiker oor as die tert warm uit die oond kom.
Bedien warm of koud. Saam met braaivleis of lekker genoeg om as koek te bedien.