Tuesday 24 October 2017

0UTYDSE BLANC-MANGE



0UTYDSE BLANC-MANGE
50 g Mielieblom
50g Suiker
knippie sout
750ml Melk
1 eier
1t Vanilja
Metode:Meng die mielieblom, suiker en sout en maak dit aan met n bietjie melk.Voeg die eier en vanila by en klits tot mengsel gemeng is. Verhit die res van die melk tot kookpunt en roer die mielieblommengsel vinnig by. Roerkook tot n dik pap. Spoel n vorm uit met water en giet die pap daarin om te stol .Verkil.[geen klonte nie]
Glasering:
7ml mielieblom,
30ml water,
60ml appelkooskonfyt,
1t botter,
Maak die mielieblom met water aan voeg die appelkooskonfyt en botter by en roerkook tot die mengsel dik is.Laat afkoel!!Ontvorm jou poeding en skep jou sousie bo-oor !!!vreeslik lekker..
N.S...Jy kan enige lekker vrugtestroop bo-oor gooi.
(Helena Kruger)