Friday 13 October 2017

MAALVLEIS LOLLIPOPS



MAALVLEIS LOLLIPOPS
600g maer maalvlies
100g Tandoori-smeer
175 ml natuurlike joghurt
2 teelepels suiker
2 eetlepels olyfolie
6 sosatiestokkies, in water geweek
METODE
Meng alles, behalwe die olie, en vorm worsies om die
sosatiestokkies.
Sprinkel die olyfolie oor die maalvleis.
Plaas on 'n bakplaat en rooster in vooraf verhitte oond vir 10 tot 15min.
Draai gereeld om.
Gebruik dit in rolletjies met uie en tamatiesmoor