VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik)
250g botter
1/2 k klapper olie
1/2 k kookolie
1 k maizena
1 k versiersuiker
3 en 1/2 k koekmeel
Meng al die bestanddele saam.Versier soos verkies. Koekies kan deur 'n koekiedrukker gemaak word.
Bak 6-8 min by 180*C.
Die koekies moet net-net verkleur.
WENKE:
Die klapperolie kan vervang word met nog kookolie.
Die mengsel kan gebruik word vir royal creams, angel koekies, dadelrolletjies.
Vir Royal creams maak jy gewone botterversiersel met 1/2 tlp amandel geursel by om tussen in te smeer.