Tuesday 22 August 2017

Sweetcorn Plaatkoekies



Sweetcorn Plaatkoekies
1 blikkie geroomde sweetcorn (suikermielies)
•1 eier...
•1 koppie koekmeel
•Sout en peper
•olie vir braai

•sweet chilli sous vir bediening
Metode:
1.Voeg ’n knippie sout en peper by die meel.
2.Klits die eier in ’n aparte bak en roer dan die sweetcorn by.
3.Voeg die sweetcorn mengsel by die meel en meng totdat daar niks klonte is nie.
4.Verhit olie in ’n swaarboompan.
5.Braai eetlepelsvol van die mengsel in die olie totdat daar bo borrels begin vorm.
6.Draai dan die plaatkoekies om en braai tot goudbruin.

Wenk:
•Versier met bros spek en papaja.