Friday, 4 August 2017

Rina Edwards se Rice Crispie Lekkers



Rina Edwards se Rice Crispie Lekkers
Smelt so 2 eetl margarien in kastrol oor lae hitte. Gooi n 400gr pak marshmallows en roer. Wanneer mm gesmelt , gooi Rice Crispies in, ek gebruik so 2 koppies minder as n 400 gr pak.
Haal van stoof af en roer BAIE goed tot rice crispies heeltemal bedek is met gesmelte lekkers. Skep uit in gesmeerde oondpan. Smeer jou hande met margarien en druk mengsel goed vas. As afgekoel, sny in blokkies. Jy kan ook 100's en 1000's oor mengsel strooi voor jy dit vasdruk. Of gesmelte skokolade bo-oor vasgedrukte mengsel gooi. Ons verkies dit egter "plein".

No comments:

Post a Comment