Monday 7 August 2017

Heerlike eier-ontbyt tert



Heerlike eier-ontbyt tert
Bestanddele:
• 1 pak bacon Kips
• 12 eiers...
• 2 pakkies spek, opgesny
• 1 groen soetrissie, fyngekap
• 2 koppies gerasperde cheddar kaas
• 100ml botter of margarien

• 100ml koekmeelblom
• 1 liter volroom melk
• Pietersielie
• Gerookte paprika
Metode:
• Spuit 'n oondvaste bak met kossproei.
• Breek die bacon kips grof en sit dit onder in die bak.
• Maak roereiers sonder sout en peper half gaar.
• Dit help om die beskuitjies in die bak sag te maak om 'n kors te vorm wat die eiers sal geur.
• Braai spek en soetrissies gaar, nie bros nie.
• Sit die eiers bo op die beskuitjies en so ook die spekmengsel.
• Smelt die botter en voeg die koekmeel by om 'n witsous te maak.
• Gooi die melk stadig by en roer vinnig om klonte te vermy.
• Gooi die gaar sous oor die spek en eiermengsel in die bak.
• Sprinkel kaas, pietersielie en paprika bo-oor.
• Bak teen 160 °C vir 30 minute.