Wednesday 26 July 2017

Ystervarkie Koek



Ystervarkie Koek

Koek
390 ml botter
465 ml strooisuiker...
5 eiers
645 g koekmeel
20 ml bakpoeier
knippie sout
400 ml melk

Sous

60 ml kakao
375 ml water
750 ml suiker
15 ml botter
500 g klapper

Vulsel

300 g witsjokolade
125 ml room
230 g roomkaas
100 g donkersjokolade, gesmelt

Verhit oond op 180 C. Klits botter en suiker tot lig en romerig. Voeg eiers een vir een by en klits elke keer goed. Sif droe bestandele saam en voeg om die beurt met die melk by die bottermengsel. Gooi beslag in 2 losboom koekpanne wat met bakpapier uitgevoer en met kleefwerende kossproei gespuit is. Bak vir 30 minute tot toetspen skoon uitkom. Laat afkoel
Gebruik riffelrandmes e bokante van die Maak sous Plaas bestandele behalwe klapper in middelslagkastrol kookpunt en laat minute
Gooi stroop in plat bak sodat dit sowat 4 cm diep is. Doop een koek helfte in die stroop en gooi nog stroop met maatbeker oor as koek nie heeltemal bedek is nie. Haal versigtig uit sodat dit nie breek nie. Strooi klapper ook in plat bak en sit gedoopte koek bo-op. Sprinkel klapper oor sodat hele koek bedek is. Hou eenkant en herhaal met tweede koek.
Plaas witsjokolade room saam in kastrol met kook sjokolade gesmelt. Verwyder van hitte en laat effens afkoel. Klits tot lig en romerig .Plaas eerste opdienbord en smeer van roomkaas. Sit tweede helfte op en skep res roomkaas mengsel oor koek. Gooi gesmelte donkersjokolade net straaltjie bo-op