Thursday, 20 July 2017

OMELET ROL



OMELET ROL
6 Eiers
1 Koppie melk (ek vervang dit met Room)
Kom baie meer sag en flaffie uit
Halwe koppie meel...
Sout en peper na smaak
METODE:
Klits alles saam en bak in ‘n voorverhitte oond op 180C vir 10 minute.

Strooi enige iets wat jy op jou eier wil hê bv spek, sampioene, kabanossi, spinasie, fetta, ens en baie kaas oor. Bak vir nog 5 minute.

Gebruik die bakpapier onder die eier om die rol op te rol. Rol baie maklik.

No comments:

Post a Comment