Wednesday 12 July 2017

KNOFFEL PANBROODJIE



KNOFFEL PANBROODJIE

Smelt 3 e Botter en 2 e Gekapte Knoffel met n knippie sout[of Aromat] en gooi dit in jou pannetjie
MENG
2 +1/2 k Koekmeel [twee en n halwe kop.]...
4t Bakpoeier
1/2 t Sout [halwe]

1 k Kaas gerasper
2 e Chives fyngekap
435ml Melk
1e Olie

METODE
Meng alles en skep groot lelepsvol bo-op die gesmelt botter en knoffel mengsel in jou pannetjie
Bak dit in voorverhitte oond op 180*C vir so 20min.
Laat afkoel en haal uit pan