Tuesday, 4 July 2017

Gestoofde droëvrugte met warm vla



Lekker Nagereg

Gestoofde droëvrugte met warm vla

500 g gemengde droëvrugte...
500 ml water
45 ml suiker
1 kaneelstok

Plaas al die bestanddele in ‘n middelslag-pot en laat prut vir sowat 20 minute tot vrugte sag is. Sit warm voor saam met vla.

No comments:

Post a Comment