Friday 23 June 2017

Soet Franse roosterbrood met spekvleis



Soet Franse roosterbrood met spekvleis
GENOEG VIR 2-4 MENSE

4 eiers
60 ml (¼ k) melk...
4 dik snye brood
250 g spekvleis
15 ml (1 e) suiker
esdoringstroop, vir voorsit

1.Klits die eiers en melk saam in ’n bak. Week die brood in die eiermengsel.

2.Verhit ’n kleefwerende braaipan oor matige hitte en voeg ’n blerts botter in.

3.Braai die brood 3 min. weerskante tot goudbruin.

4.Braai die spekvleis in ’n aparte pan oor matige hitte. Wanneer dit amper gaar is,

5.Wanneer die Franse roosterbrood gaar is, sit dit saam met die spekvleis voor en bedruip dit met esdoringstroop