Wednesday 14 June 2017

PEPERMOSTERD



PEPERMOSTERD
BENODIG:
4 eetlepels bruin asyn
2 eetlepels heuning...
1 teelepel Borrie
2 eetlepels Hot English Mostert peoier
1 teelepel growwe swart peper
400ml Mayonaise..
MAAK SO:
Mang eers die asyn, heuning, borrie, mostert poeier en die peper saam in n botteltie....
Gooi dan die Mayonaise by en skud goed...
Laat staan so week in die yskas...en geniet n lekker .