Thursday, 18 May 2017

LEKKER ONTBYTSTAFIES




LEKKER ONTBYTSTAFIES
A
7E grondboontjiebotter,...
325g margarien
Smelt en meng goed.

250ml bruinsuiker
1t koeksoda
3t bakpoeier
4 geklitste eiers
1t vanilla
Voeg by bogenoemde
B
1250ml Nutty Wheat
500ml koekmeel
100g gekapte neute
525ml hawermout
250ml klapper
375ml muesli
250ml semels
2 koekies fyn gebreekte Weet-Bix
100ml sesamesaad/sonneblomsaad(opsioneel)
Voeg B by A
Bak +/- 30-50 minute by 180C
Droog vir 30 minute by 100C
Laat afkoel in oond vir +/- 1 uur.
Afronding: Doop punt in gesmelte sjokolade
+/- 30 stafies op 1 slap.

No comments:

Post a Comment