Thursday 18 May 2017

Karamel Rice Crispies Blokkies



Karamel Rice Crispies Blokkies

Vir n Gluten Vrye opsie kan jy Gluten Vrye rice crispies gebruik

Smelt 3E botter of margerien en
1 x 250 gram Malva lekker op n lae hitte.
Roer 1 blik karamel of cuppuchino kondens melk by en n knippie sout....
Dan 6 koppies (6 x 250ml) Rice Krispies.

Roer vinnig en goed deur.
Druk vas in n bak wat met bak of waspapier uitgevoer en gesmeer is.
Laat heeltemal koud word en sny in blokkies.
Plaas in die yskas of verder te verhard.
 .