Thursday, 11 May 2017

HEERLIKE HOENDER ROOMSOP



HEERLIKE HOENDER ROOMSOP
1 heel hoender
2 Uie gerasper
4 Aartappels gerasper
6 Wortels gerasper
Kook alles saam tot vleis van bene val en verwyder bene.
(moet nie sout by gooi nie)
MENG:
2 Pakkies Hoenderroom sop
1 Pakkie Wituie sop
1 Pakkie Room van Sampioene sop
1 Pakkie Beesstert sop
met 5 koppies water.
Voeg by hoender en kook deeglik.
Haal van stoof af en gooi 1 houertjie Ultra Mel room by.

No comments:

Post a Comment