Thursday 11 May 2017

1 minuut-mayonnasie



1 minuut-mayonnasie
• sap en gerasperde skil van 1 suurlemoen
• ’n knippie sout
• 1 heel eier
• 250 ml ligte olyfolie...
• 30 ml dijonmosterd

Plaas al die bestanddele in ’n glasmaatbeker. Druk staafmenger in mengsel tot reg op die bodem van die maatbeker. Skakel menger aan en lig stadig boontoe. ’n Mayonnaise sal vorm teen die tyd dat die staaf weer bo is. Geur goed met sout en peper.