Friday, 7 April 2017

Nicky se blits tunaslaai



Nicky se blits tunaslaai
Bestanddele
2 koppies gaar rys
handvol vars groente
2 blikkies tuna, gedreineer
½ ui, in blokkies gesny
¼ koppie mayonnaise
½ koppie blatjang
Metode
Meng al die bestanddele saam.
(RSG)

No comments:

Post a Comment