Friday 7 April 2017

Laura se maklike vetkoek



Laura se maklike vetkoek
Bestanddele
1 pakkie kitsgis
1½ koppie koekmeel
knippie sout
louwarm water
kookolie
Metode
Meng 'n derde van die suurdeeg met mie meel en sout in 'n leë joghurthouer.
Voeg die louwarm water bietjie vir bietjie by en meng goed tot die mengsel taai en trekkerig is.
Sit die deksel van die houer op, en laat dit op 'n warm plek staan.
Meng die deeg elke 15 minute terwyl dit rys.
Sny dit in 13 vierkante na 'n uur, en braai dit in warm olie.
Bedien dit met jou gunsteling vulsel of botter.
(RSG)