Tuesday, 7 March 2017

Spek, Eier & Rys Gereg



Kosblik Wenk - Spek, Eier & Rys Gereg
Bestanddele:
3 eiers
1 pakkies spek...
300g rys (gaar gekook)
1 groot ui

Sout en soja sous na smaak
Metode:
Klits eiers en roer braai
Kap ui fyn en roer braai voeg spek by, braai tot gaar.
Voeg dan eiers en rys by. Gooi bietjie soja sous oor en wola !!!

No comments:

Post a Comment