Friday, 24 March 2017

RYSVLOKKIES VERSNAPPERING



RYSVLOKKIES VERSNAPPERING
4 kop rysvlokkies
250ml klapper
45ml kakao
375ml versier suiker...
125ml sultanas (rosyne ook goed)
250g botter
METODE
Meng al die bestandele behalwe die botter saam
smelt botter en meng met droee bestandele skep
in klein papier vormpies verkoel in yskas

No comments:

Post a Comment