Pap, biltong en pannekoek
Bestanddele
1 pot slap pap500g beesbiltong, gekerf
8 pannekoeke
1 kg maalvleis
1 pakkie spek, gesnipper
2 koppies kaas, gerasper
Metode
Meng die biltong met die pap.Maak die maalvleis gaar met speserye van jou keuse.
Braai spek tot bros.
Pak in die volgende lae: pannekoek, bietjie maalvleis, spek, kaas.
Plaas in mikrogolf, verhit, en bedien.
Sluk af met 2 cholesterolpille.