Oondgebakte varktjops - RSG
Bestanddele
4 varktjops
...
bietjie botter
1 pakkie bruinuie-soppoeier
Metode
Strooi 'n bietjie van die soppoeier in 'n oondbak.
Plaas 4 klonte botter in die bak, plaas 'n varktjop op elkeen.
Strooi die res van soppoeier oor.
Bedek met tinfoelie, en bak in die oond.