Tuesday, 31 January 2017

VLEIS EN RYS FRIKKADELLE



VLEIS EN RYS FRIKKADELLE
VULSEL:
Druk fyn 1 koppie gekookte rys.
Voeg 1 koppie (gekookte) maalvleis...
2 lepels gemaalde ham of spek.
1 eier

1/2 lepel asyn, sout en peper
(Gekookte uie-fyngekap - kan bygevoeg word)
METODE:
Vorm in frikkadelle. Doop in eier en krummels. Bak in vet/olie.
Rol dit dan in fyngekapte pietersielie en dien op.

No comments:

Post a Comment