Wednesday 18 January 2017

Jaco se slagterslaai



Jaco se slagterslaai
Bestanddele
2 rou bete, in 1 cm blokkies gesny
3 rou wortels, in 1 cm blokkies gesny
olyfolie
speserye, eie keuse
1 koppie quinoa
3 grasuie, gekap
sap van halwe suurlemoen
handvol pietersielie, gekap
2 knoffeltoontjies, gekap
fetakaas, gekrummel
Metode
Sprinkel die olyfolie en speserye oor die beet en wortel.
Rooster dit tot sag in die oond.
Kook die quinoa in soutwater tot sag.
Meng al die bestanddele saam.
Bedien met kruisskyf.
(RSG)