Wednesday 18 January 2017

Bacon, kaas en mielie ontbyt muffins



Bacon, kaas en mielie ontbyt muffins
2 koppies koekmeel
1 el bakpoeier
3 tl suiker
knypie sout...
3 groot eiers
1 koppie volroom melk

3 el olie
200 g gaar bacon stukkies – gesnipper
halwe kop kaas gerasper
halwe kop heelpit mielies
knypie mostert poeier
knypie cayene pepep (rooi peper)
knypie pietersielie
Voorverhit oond tot 180 C.
Meng al jou droe bestanddele in ‘n groot mengbak.
Voeg die bacon, kaas, mielies by
Klits die eiers, melk, olie saam
Voeg dit by die droe bestanddele en roer vinnig saam om deur te meng.
Skep lepelsvol in muffinhouertjies – tot amper vol.
Bak vir 25 minute tot goudbruin