Monday 16 January 2017

BILTONG EN KOOLSLAAI




EDWIN SE BILTONG EN KOOLSLAAI
Porsies 4-6 mense
BENODIG:
2 klein koolkoppe (1 wit, 1 pers) ...
appels
2 e mayonnaise
2 uie
spinasie

knippie rooipeper
100 g biltong
1/4 k olyfolie
1/4 k rooiwynasyn
sout
peper
MAAK SO:
1.Sny die koolkoppe, appels, spinasie en uie fyn op en meng dit saam in ’n slaaibak.
2.Voeg die biltong by. Maak dan die sousie deur die mayonnaise, rooipeper, olyfolie en rooiwynasyn saam te meng.
(Kampkos)