Tuesday 1 November 2016

VRUGTE EN JOHGURT YSIES




VRUGTE EN JOHGURT YSIES
Genoeg vir 2 klein roomysstokkies
60 ml aarbeisap
200 g aarbei-jogurt
2 houtstokkies...
SO MAAK JY:
Deel aarbeisap tussen twee glase en plaas in die vrieskas tot dit byna gevries is. Skep nou jogurt in elke glasie en druk stokkie in die middel. Plaas terug in vrieskas tot hard gevries.
Net voor julle dit eet, dompel glasies vinnig in warm water en trek die ysie uit.