Thursday 17 November 2016

VINNIGE SOLDAAT BESKUIT




VINNIGE SOLDAAT BESKUIT
4x 500g bruismeel
20 ml sout
20 ml bakpoeier
500 ml suiker...
4 eiers
30 ml anys
2x 250g botter gesmelt
4- 5 k karringmelk
METODE:
Sif droë bestanddele saam.
Voeg suiker en eiers by.
Meng met karringmelk en gesmelte botter en anys. Knie vinnig.
Deeg moet slap wees.
Sit deeg in panne en bak in matige oond 350 F tot gaar.
Haal uit en laat effens afkoel. breek in stukke en droog uit.