Wednesday, 23 November 2016

Rooikoolslaai




Rooikoolslaai
Bestanddele
1 rooikool, fyn gesny
2 tamaties, gekap...
1 ui, fyngekap
1 soetrissie, fyngesny
1 appel, in blokkies gesny
1 koppie kaas, in blokkies gesny

balsamiese asyn
½ teelepel suiker
tuna of hoender
speserye na smaak
Metode
Meng al die bestanddele saam.
(RSG)

No comments:

Post a Comment