Tuesday 8 November 2016

Oorskiet Rysslaai






Oorskiet Rysslaai
In groot mengbak: 3 k gaar rys, 1 groot ontvelde, ontpitte tamatie in blokkies, 1 groen soetrissie in blokkies, 1 blikkie heel mielies, dreineer, 1 klein blikkie geelperskes kleiner gesny, halwe k gevriesde ertjies, halwe t kerriepoeier, 2 E kookolie, 3 E bladjang en halwe k mayonaise. Meng liggies deur en plaas in yskas voor bedien.