Tuesday 1 November 2016

Handgemaakte Kersfees versierings




Handgemaakte Kersfees versierings
Maak die versierings uit soutklei
Soutklei Resep:
...
4 koppies koekmeel
1 koppie sout
1½ koppies water
2 eetlepels kookolie

Meng die meel en sout in ‘n mengbak.
Meng die water en olie geleidelik by en roer aanhoudend.
(Opsioneel: Voeg 1 teelepel voedselkleursel by die mengsel.)
Meng totdat die mengels ‘n stywe, kniebare deeg vorm.
Knie die klei ‘n paar keer om dit sag en elasties te maak, strooi meel soos nodig.
Die uitdroogtyd van die klei hang af van die hoeveelheid en dikte klei wat gebruik is in die skeppings.
Uitgedroogte soutklei kan ook geverf word.
Bron:  Facebook / In en om die huis member shared