Thursday 20 October 2016

Yskastert



Yskastert
Houertjie Orley whip (klits tot styf)
Rasper 1 peppermint sjokolade slab van Cadbury's.
Meng 3/4 van die gerasperde sjokolade in by die orley whip
1 Blikkie karamel kondensmelk

1 pakkie tennisbeskuitjies
Pak 'n lagie tennisbeskuitjies - smeer 'n klomp room oor die koekies Smeer kondensmelk dik oor elke tennisbeskuitjie - voor en agter en plaas op die room Herhaal lae tot alles klaar is. Eindig af met room en die laaste sjokolade Plaas in yskas vir 1 uur voor opdiening