Tuesday, 25 October 2016

Spaghetti met spinasie spekvleissous



Petro se
Spaghetti met spinasie spekvleissous

500 ml room
1 pakkie 225 g bevore spinasie ontdooi
1 pakkie 40 g parmesaan kaas...
Swart peper

Nutmeg
250 g bacon , opgesny en gebraai
500 g spaghetti
Sout
15 ml olie

Verhit room stadig tot kookpunt . Druk oortollige water uit spanasie en voeg spinasie by room . Roer goed en laat stadig prut tot dit verdik . Voeg kaas by en kook nog 2 minute . Geur met peper en nutmeg .
Snipper spekvleis en braai tot bros .
Kook water in n groot pot , voeg spaghetti , sout en olie by en kook tot net gaar .
Dreineer , sit voor met spinasiesous en rond af met gebraaide spekvleis .


No comments:

Post a Comment