Wednesday 19 October 2016

Pilchard Koekies



Petro se PILCHARDS KOEKIES

Hier is hoe ek my pilchard koekies maak ... dit is nie n resep nie .
Ek gebruik n 155 g pilchard in tomato sauce ... verwyder grate ek gebruik al die sous , rasper n halwe ui , 1 eier , 30 ml bruismeel , so mespunt bakpoeier , klein bietjie sout en wit of swart pepper en ek sit so 1/2 teelepel droe tiemie ook in ... jy kan dit vervang met pietersiellie ... Meng alles saam en braai in warm olie ... paar minute aan elke kan ...