Wednesday 19 October 2016

OUTYDSE SOETKOEKIES




OUTYDSE SOETKOEKIES - Chrissie Havlicek
6kop (1.5kg)koekmeel
2 1/2 kop (625ml)suiker
1kop (230g) botter/margarien ...
1/2 kop (115g) vet (ek het holsum gebruik)
4 eiers geklits

1tel (5ml) kremetart
1 tel (5ml) sout
1 tel (5ml) fyn naeltjies
1 tel (5ml) fyn gemmer
1 tel (5ml) fyn kaneel
2 eetl (30ml) brandewyn
METODE
Sif die droee bestandele saam en meng goed
vryf die botter en vet met die vingers in, voeg
die brandewyn en eiers by,meng tot dit n stywe
deeg vorm, rol dit dun uit (1/8 duim (3mm) druk
af soos verkies, bak 10min in warm oond 400f (200c)