Thursday 20 October 2016

Mokka Lagies



Mokka Lagies
1L melk
180ml Mazina
45ml koffiepoeier
15ml kakao ...
1 kondensmelk
5ml vanielje
1 eier
2 Tennisbeskuitjies

Metode: Smeer broodpan met olie, voer met Gladrap uit sodat kante oor die pan hang. Verhit 1/2 van melk tot kookpunt. Meng res, behalwe eier en Vanilje tot glad. Voeg by warm melk. Prut tot verdik. Laat effens afkoel. Voeg vanielje en geklitste eier. Skep lagie mokkavla, laag Tennisbeskuitjies. Herhaal, eindig met beskuitjies. Vou plastiek toe wat oor kante hang en verkoel oornag.