Tuesday, 18 October 2016

MALVALEKKER YSKAS TERT




MALVALEKKER YSKAS TERT
500ml room, styf geklop (ek gebruik orley whip)
1 blik fyn pynappel (dreineer vog af)...
18 Marshmallows
125ml suurlemoen sap.
1 blik kondensmelk.
1 pak tennis beskuitjies vir onder in die bak.
Metode:

1) Meng suurlemoensap en kondensmelk saam.
2) Voeg styfgeklopte room by.
3) Meng pynappel en malvalekkers by.
4) Meng als goed en skep op beskuitjies en sit in yskas.
5) Krummel so 2 na 3 tennisbeskuitjies bo-oor
Opsioneel – kan rooi kersies gesnipper ook byvoeg

No comments:

Post a Comment