Wednesday, 26 October 2016

Kaas Broodjies




KAASGEREG:
BENODIG:
8 dik snye witbrood (smeer met botter)
3 eiers
sout, peper en mosterdpoeier...
2 kop gerasperde kaas
3kop melk
(opsioneel – pakkie bacon en 1ui gebraai)
MAAK SO:
Pak 1 laag brood – gooi helfde van eier mengsel en spek en 1 kop kaas oor
pak weer laag en gooi laaste melk en laaste die kaas bo-oor
Bak in oond by 180 grade tot gaar en goudbruin.

No comments:

Post a Comment