Wednesday 7 September 2016

Suikermielie slaai




Suikermielie slaai
410g (1 blik) geroomde suikermielies
1/2 pynappel, in blokkies gesny
4 piesangs, in skywe gesny 1 ui, gekap
25ml mayonnaise
Meng alles goed saam.