Tuesday 13 September 2016

ONTBYT PIZZA




ONTBYT PIZZA
(verander hoeveelheid soos jy benodig en maak in 'n kleiner pan)
Spek...
Sampioene
Ontbytwors
12 Eiers

Kaas
Braai die spek, sampioene en ontbytwors in ‘n “Teflon”- pan van ongeveer 43 cm in deursnee.
As alles gaar is maar dit gelyk in die pan.
Gooi nou die 12 geklitste eiers eweredig in die pan. Maak gaar oor lae hitte. Wanneer die eiers amper gaar is, strooi gerasperde kaas bo-oor en los tot die kaas gesmelt is.
Sny in pizzaskywe en bedien.