Wednesday, 28 September 2016

HAWERMOUT CRUNCHIES




HAWERMOUT CRUNCHIES
2 k hawermout
½ lb botter
1 k suiker
1 e stroop...
1 k meel
½ t soda
1 k klapper
METODE:
Smelt botter en stroop. Voeg koeksoda by. Voeg al die droë bestanddele by en bak vir 20 minute teen 350 grade. Sny in blokkies

No comments:

Post a Comment