Wednesday 28 September 2016

APPELKOOS KOEKIES




APPELKOOS KOEKIES
(maak 2 dosyn)
125 ml kaaspoeier
500 ml koekmeel
3 ml bakpoeier...
250 g sagte botter
fyn appelkooskonfyt
METODE:
Sif droë bestanddele en vryf die botter in. Rol balletjies en plaas op gesmeerde bakplaat.
Druk diep holtes in elke balletjie (+- 1 cm)
Vul koekies met appelkooskonfyt en laat in die koelkas vir 15 min. om te rus.
Bak vir 15 min. by 200 grade C.