Monday 22 August 2016

WOOPIE BREKKIE




WOOPIE BREKKIE

5 marrows
1 tamatie
1/2 ui...
Gebraai in regte botter of olyf olie met n bietjie suurlemoen sout en pepper

In n pan braai :
Soos julle daarvan hou:
1 eier vir jou
2 vir manlief

Dien op.... Eers die eiers dan die marrow tamatie en uie. Dan
2 snytjies koue vleis(Ham)bo op met n 1/2 koppie kaas bo op gesmelt!

As jy te hastig is deel die bestandele in 2 koppies meg jou eiers en gooi bo por rasper kaas gooi bo oor knippie sout en pe sit in die mikrogolf oond vir tussen 2 en 3 min en voila !

Wenk: Rasper jou ui en marrow en sny jou tamatie in blokkies