Thursday 11 August 2016

MAYONNAISE MUFFINS





MAYONNAISE MUFFINS
2 k Bruismeel (of 2 kop meel en 15ml bakpoeier)
4 eetl Mayonnaise...
1 kop Melk
1 teelepel Suiker (opsioneel)
1 eier

½ tlp sout [As jy nie suiker gebruik nie]
Meng al die bestanddele en skep in gesmeerde muffin pannetjies.
Bak by 190*C vir 10 -12 min
Wenk: Gooi halwe koppie gerasperde chedderkaas by vir mayonaise kaas muffins
*ek het n lepel deeg geskep. Oorskiet maalvleis bo op en toe weer deeg. Dit wat oor is, gaan more kosblik toe.