Friday 12 August 2016

Koekies vir Wagter



Koekies vir Wagter

Marita Smith
 
Ons honde kinders het die beste mamma mens gekry. Die wag om gebak te word. Lewer koekies

2k meel
3et olie
1k mieliemeel

1 eier
Halwe koppie hoender aftreksel
2t pietersielie
1k fyngemaakte hoenderlewers (gaar)

Meng meel en mieliemeel. In n aparte bak meng olie en eier, voeg by hoenderaftreksel en meng goed, voeg by meelmengsel en vou hoenderlewers by. Die deeg sal ferm wees. Rol uit en druk uit. Bak teen 200° vir 15 min

Maritha Fourie TheronBaie honde is onwetend allergies vir gluten, gebruik liefs bruin rysmeel

Maritha Fourie Theron:  Gluten Vrye resep - 280gr bruin rysmeel, oatsmeel of chickpea flour, 1eier, 240gr pampoen (gaar of ek het dit sommer vandag rou gebruik, ek het dit net gemaal) 83ml grondboontjiebotter (maak seker dit bevat nie kunsmatige versoeter nie, halwe tel kaneel. Meng goed. Rol uit en sny in vorms. Bak by matige vir 35 to 40 min. Ek het bietjie ge-eksperimenteer vir die beste resultate