Monday, 25 July 2016

VINNIGE GEROOKTE MOSSELPOT




VINNIGE GEROOKTE MOSSELPOT
BENODIG:
4 blikkies gerookte mossels,
25g spek gekap,
2 gekap uie,
375ml rou rys, 
250ml rasper kaas,
12.5ml maizena,
1 blikkie room sampioene.
MAAK SO:
Kook rys gaar en hou eenkant.
Braai spek en uie bruin.
Meng alles in 1 pot.
Meng maizena met bietjie water en roer by.
Prut n rukkie tot warm.

No comments:

Post a Comment